Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Ons gaan elke tweede jaar Uvongo toe en is vir ons die lekkerste plek. Sal weer gaan. Baie lekker!"
"Ramsgate het al baie agteruit gegaan, meeste besighede lyk verwaarloos. Die Wildekus is net nie meer dieselfde nie. Verseker die laaste keer wat ons soontoe sal gaan."
"Hou ongewensde elemete uit asb. Baie lekker strand en omgewing. Verhoed dat nie-bydraende ekonomiese toerisme die toerisme ekonomie bevoeter en veiligheid. 'n Water speelpark sal lekker wees, maar betaal, anders sal dit oorval word deur onderhoud en nie volhoubaar wees nie. Bemark Margate weer op TV en wys wat julle doen vir toerisme, daar is 'n wanpersepsie in die binneland."
"Die hoofstrand is lekker maar besig. Net 'n kort afstand van dit is 'n lang, stil strand met mooi "rock pools" en baie vissies ens. "
"Underberg se bergreekse is mooi. Nie baie om daar te doen vir tieners nie. Lekker gerus."
"Small little village. No big shopping available. But perfect place to just relax and enjoy the oceans calmness."
"Baie moeilik om parkering te kry in die dorp, maar dit hou wel baie van die dagbesoekers weg. Heerlike, veilige getypoel vir klein kinders."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
St.Lucia Holiday Cottages"Meer as genoeg om te doen al vang jy nie vis nie. Cape Vidal en al die ander besienswaardighede is steeds naby genoeg om enige persoon se vakansie propvol te maak. Baie veilige en rustige omgewing, waar jy sonder vrees kan gaan stap."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation"Baie interessant, mooi omgewing net jammer die plekke maak so vroeg toe."
"Niks fout met Kingsburgh nie, maar die area is baie sentraal geleë, dus kan jy van Durban tot die Suidkus rond beweeg"
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamingo Holiday Apartments"Pragtige plek, 'n moet om te besoek, baie om te doen."
"Skoon strand. Life guards ten alle tye. Super tube, trap bootjies op lagoon. Tidal pool. Baie mooi nuwejaars vuurwerke gehad."
"Finding the venue on the GPS was not easy, however after finding it pure bliss began. We will definitely visit again."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Witsieshoek Mountain Lodge"Dis baie mooi en stil. Pragtige uitsigte wat mens moet sien. Baie voetslaanpaaie. Dis net sleg om deur so 'n groot lokasie te ry om daar uit te kom. Dis 'n seer vir die oog en mens stres maar oor veiligheid. "
"Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road."