Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Mooi dorpie. Het Bloedrivier-monument en -museum besoek. Dit was vir ons en die kinders baie leersaam."
"Uvongo is a very clean and safe place to go. This was our first visit and we will definitely go there again. Close to everything and the beaches were clean. People at Uvongo are also very friendly. What a lovely place to go to. Thank-you Uvongo. "
"Great area to have a family holiday, peaceful and close to everything. Lovely beach and warm waters. Really enjoy going to Umdloti - best holiday destination!"
"Ongelukkig nie die ideale swemstrand nie, maar wonderlike natuurskoon en baie netjies."
"Zimbali is beslis vyfster-kwaliteit! Al die lieflike swembaddens om van te kies om in te swem is net groot bederf. Al wat ek kon wens is dat ons toegangkaartjies by die woudgedeelte van die estate kon ingaan, want ek sou dit graag vir my dogter wou wys."
"Baie lekker plek om vakansie te hou. Naby die strand, pragtige view, polisie ry baie patrollies daar. Sal weer Margate toe kom. "
"Baie netjiese omgewing, min geriewe vir toeriste, maar baie rustig en skoon."
"Pragtige strande en die winkelsentrums is nice! Was bietjie asmaties gewees as gevolg van die klimaatsverandering, maar die diens by dokters was 'n ander storie... swak diens, baie teleurstellend. Anders was alles nice."
"Westville is 'n pragtige boomryke omgewing en is verseker 'n nommer een toeristebestemming. "
"Strande was mooi skoon en die Galleria Mall is ook puik, asook die restaurante - goeie diens en kos. "
"Die dorp het baie verander en vervalle geraak na al die jare, maar uShaka is baie nice. "
"Lovely, quite town. The local Quick SPAR and deli/ butchery nearby had friendly welcoming staff. Everything you need is a short drive away. The beach was stunning. Definitely offers an oasis away from the hustle of city life. "
"Aangenaam verras, sal definitief teruggaan. Plek om vakansie te gaan hou as jy wil wegbreek van die besige stadslewe."