Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Voel geensins veilig in Durban en omgewing. Vuil. Bestuurders (Taxis) ry uiters onverskillig."
"Nie meer nie. Kies jou bestemming reg. Die Groot Mall is baie naby en dit was lekker."
"Die eetplekke was maar scruffy in die omgewing. Ons het al die pawnshops en ander winkeltjies geniet. Die strande was stil en skoon."
"Umhlanga is 'n lekker dorp. Baie restaurante en aktiwiteite om te geniet. Dorp self is netjies. Strande is vuil en stink na riool en nie geskik vir swem nie."
"Underburg as dorp self bied nie veel vir die toeris nie buiten die pragtige Drakensberge."
"Umkomaas is a great, stunning place. Just gotta be more choosy with the place you decide to stay in."
"Baie mooi, alles bymekaar, mense baie gasvry en strande skoon en maklik bekombaar. Die dorp is mooi skoon. As julle nog nooit in Uvongo was mis jul baie. Dit was heerlik."
"Baie lekker strand, net jammer die strande in die omgewing is gesluit weens e-Coli. Riool in die water het gemaak Dat ons nie daar Kon swem nie net op die strand stap. Maar Andersins is dit baie lekker."