Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Dit is maar afgeleë vir my. Ek gee nie om vir 'n naweek nie, maar persoonlik sal ek nie 'n vakansie daar gaan deurbring nie."
"Ideale plek as jy bietjie stilte en rustyd nodig het, maar is redelik ver as jy opsoek is na goeie restaurante."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Whispering Waters"Nottingham Road is nice for a short stay or a weekend/long weekend. Is inclined to be very busy over weekends. Better to go during the week. The restaurants are good although can be on the expensive side. A drive on the various meander routes is nice although the various shop visits can be far apart. Driving through the various areas is pleasant with good scenery. Roads are reasonable."
"Sal graag 'n kaart wil ontvang oor waar is besienswaardighede, vir mense soos ons wat nie die plek ken nie."
"Dis regtig baie mooi in Underberg, ek wens net daar word na die slaggate gekyk, dis voorwaar 'n probleem as mens bietjie verkenning gaan doen."
"Ek sal nie Amanzimtoti se hoofstrand aanbeveel nie. Nie veilig gevoel nie."
"The Super Spar area is a bit dodgy, but we went to the Pick 'n Pay centre where there are security guards in the car park and centre. Much better."
"Stad is baie besig, maar die strande is mooi skoon. Ek kon vrou-alleen vroegoggend die son sien opkom op die strand."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Thorn Tree Lodge and Conference Centre"Verbasend skoon gewees. Baie winkels en industriële besighede. Die paaie in die dorp kort 'n bietjie aandag."
"Ek het ook tyddeel in Umhlanga, die nuwe Mall bied soveel meer en dra by tot 'n goeie vakansiebestemming."
"Baie besige stad veral gedurende Comrades-tyd en ander events. Het kuier in Durban geniet."
"We went to South Beach, the place is not the same. It didn't feel safe to walk around, which was confirmed by an owner of a stall. He told us to pack away our valuables. The beachfront didn't look the same, some places were deserted, pools were empty."