Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Nabygeleë-strande soos Ramsgate is perfek vir die kinders."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Riverside Manor"Gorgeous quaint little town. Lots of eating places."
"uShaka en Gateway Mall is 'n kort afstand van die blyplek. Lekker kuieratmosfeer by Umhlanga."
"Wish they can make the promenade right through until Durban central beach, that would be a really nice walk."
"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."
"Veilig. Gerieflik met als amper binne stapafstand van mekaar. Naby besienswaardighede. Naby die hoofweg."
"Paaie nog swakker as Gauteng. Baie vuil by hawe, en middestad. Bluff-area waar ons gebly het nie te sleg nie. Noord van Durban skoner, maar het nie lekker swemstrande nie. Algemeen sal ek nie sommer daar gaan vakansie hou nie."
"Hibberdene se strand was lekker rustig en skoon terwyl ons daar was. Die winkels is wel 'n probleem, want daar is amper nooit parkeerplek nie, maar anders as dit was alles goed en wel."
"Die strand is skoon en goed bestuur. Die swemstrand is baie naby die huis."
"Kan bietjie raas op naweke a.g.v. mense van die area wat met karre op en af jaag en harde musiek speel in die strate."