Verified Reviews
Ladismith
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Ladismith
Rated 4.2 out of 5 based on 127 reviews.
"Oulike dorpie en goeie afstand van vele groter dorpe in die omgewing soos Oudtshoorn, Stilbaai en selfs Mosselbaai en George. Pragtige plase in die omgewing."
"Dis 'n pragtige dorpie. My tuisdorp en dis goed om die toeriste omtwikkeling waar te neem en te waardeer."
"Dink dit is die moeite werd om omgewing te sien. Rond te ry en prag van omgewing te ontdek. Veral Seweweekspoort."
"Heerlike stap- en fietsryroetes, ons het ure in die berge rondgestap. Die mense in die dorp was vriendelik en die biltong en kos heerlik!"
"Dit is baie mooi daar, die motors en vragmorots ry net soos mal goed deur die dorp."
"Stil dorp, maar het baie aan die gang soos kaas en vrugte. Op roete 62 en maklik bereikbaar."
"Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal. "