Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1385 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

459 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)

Solace @ Helios is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Helios Place-kompleks in Langebaan, oorkant Laguna M...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Sleigh Street Self-catering House bied selfsorgverblyf in Country Club in Langebaan. Dit is naby die strand, verske...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)

Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 500
per nag (plek vir 10)

Casos Beach House is by Calypso Beach en bied asemrowende see-uitsigte. Dit is in 'n veilige area met 24 uur-sekuri...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 500
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Sunset Hideaway bied verblyf in 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 4 gaste in Langebaan, net 150 m van die strand af...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

Calypso Beach House is 'n lieflike selfsorghuis in Calypso Beach, Langebaan. Dit is ideaal vir vriende en familie w...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 10)

4 Thera Way, Calypso Beach is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed met 24 uur-sekuriteit in ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

The Wright Place is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan, Wes-Kaap. Dit bied 'n gerieflike ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Die Club Mykonos-oord is in die skilderagtige Langebaan, aan die oewer van die strandmeer geleë. Dis ’n Mediterreen...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 388
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod!
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 388
per nag (plek vir 2)

Millennial Arch @ 67 is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Langebaan en bied gerieflike verblyf aan enkelreisiger...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Tee en koffie
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 388
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 8)

The Lagoon Escape Beach Villa is op 'n erf, reg by die pragtige blou water van die Langebaan-strandmeer geleë. Die ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 8)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang