Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
459 lekke plekke om te bly
Rooisee Private Beach is 'n bekoorlike, afgewitte strandkothuis op 'n privaat plaas in die Weskusdorpie Yzerfontein...
Ebb & Flo is 'n kontemporêre dubbelverdieping-selfsorghuis in die 16 Mile Private Beach Estate in Yzerfontein, en b...
Ebenezer is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis op die ongerepte Mile 16 Beach Estate in die hartjie van Yzerfontein....
Kelkiewyn is 'n lieflike vakansiehuis ideaal vir gesinne van 8 gaste, 6 volwassenes en 2 kinders, en is in die Mile...
Sea-Salter is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die Mile 16-landgoed in Yzerfontein en bied privaat toegang tot d...
The Dunes on Mile 16 is 'n huis op die gesogte Mile 16 Private Beach Estate in Yzerfontein. Die huis is goed geleë ...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer