Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 1385 reviews.
"Puik vakansieplek. Seker te besig in seisoen. Lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Hoop net hul maak die toegangspaaie gou klaar. Stop en wag in die hitte nie baie lekker. Maar ja, ek sal weer soontoe buiteseisoen gaan."
"Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand."
"We stayed in Langebaan because my son was getting married on the beach. Security was good."
"Beslis 'n plek om weer te besoek. Is sentraal geleë om ander omgewings te besoke soos bv. Saldanna, Jacobsbaai, Paternoster ens. "
"Die hele opset word baie goed georganiseer en die veiligheid aspek is tops."
"Baie beïndruk met Calypso Beach - pragtige uitsig - was net bietjie irriterend die aanhoudende gekap en gebouery naby West Coast Life Lodge, maar ek besef dit is net tydelik! "
"Ons kamp gereeld aan die Weskus en ry nooit verby nie want dit is spesiale mense wat daar bly."
"This was our first weekend in Langebaan and we all loved it. Lovely lagoon walks, great restaurants and a wonderful day out exploring the WC National Park. A stunning weekend!"
"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."
"Dit is 'n besige vakansieoord wat allerlei aktiwiteite vir oud en jonk bied. Die eenhede is baie naby aan mekaar, daarom is dit nie so privaat en rustig nie. Daar is 'n verskeidenheid restaurante op die strand. "
"Omdat Langebaan soveel heerlike eet- en drinkplekke het, kom 'n mens nie eers agter as daar baie besoekers in die dorp is nie. Die pragtige natuurskoon en veilige strandmeer maak dit beslis die kuier werd."
"Ons gaan kuier weer daar in Oktober ... so dit bevestig dat dit great was! Dankie aan die vriendelike personeel by die ontbytsaal. Sien julle weer. "