Verified Reviews
Lawrence Rocks
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lawrence Rocks
Rated 4.4 out of 5 based on 82 reviews.
"Beautiful place. Personally for me, with so much security. My concern was the safety issue. All in all we had a wonderful weekend. "
"Goeie ligging. 'n Teleurstelling was al die rommel wat op die strand onder die bome gelê het. Marine Drive se pad na Ramsgate toe is vol slaggate."
"Ek sal net nooit weer oor Nuwejaar Margate toe gaan nie ─ te besig, hoofstrande is 'n no-go."
"Die vuilgoed word sommer op die hoek gegooi en die honde en ape verskeur die sakke. Nie baie skoon nie."
"Strande was vol gebreekte glas, ons een seun het in 'n glasstuk getrap en sy haak oopgesny. "
"It's central, within walking distance to everything you'll need and safe. Police patrol the area often."
"Lawrence rock is regtig 'n lekker area met die see se branders op jou voorstoep, visvang en pier 'n klipgooi weg."