Verified Reviews
Leeuwkloof Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Leeuwkloof Valley
Rated 4.6 out of 5 based on 129 reviews.
"Heerlike plek om deur te ry, mens sien altyd wild en dit laat 'n mens regtig voel dat jy in die natuur is!"
"Leeukloof is lekker sentraal en maklik om te kry. Winkels naby. Baie wild beskikbaar om te sien en goeie stapplek. Veilige omgewing met toegangsbeheer by die die hoofingang."
"As a collective, perhaps their information can be updated or be more readily available. It is such a gem right on our doorstep here in Gauteng, yet very little is known about this destination. I had the privilege to meet a local or two and they were most friendly and helpful."
"Leeuwkloof Valley Conservancy is 'n 400-hektaar wildbewaringsgebied. Die afgekampte plotte in die middel van die vallei is vir ons nie goed nie en beteken dat, volgens ons mening, die wild nie oral kan beweeg nie of dan met moeite kan beweeg."
"Easily accessible and the roads are good. Worth a visit. Add to your favorites."
"Die Kevin Richardson Wildlife Sanctuary is 'n moet sien. Leer van leeus en die hartseer realiteit van "cub petting and can hunting". Kevin doen wonderlike werk en dis die moeite werd om sy organisasie te ondersteun."
"Baie om te bied, swak telefoonkontak maak organisering 'n bietjie moeilik, maar moeite word beloon."
"Great spot. The dirt road is rough in patches due to the heavy rains but it is an amazing spot so close to Pretoria."
"Terrein is pragtig en goed ingerig, maar ons kon die ander plekke se gaste hoor en hulle musiek wat deur die aand geraas het - wat die "bos"-gevoel bietjie bederf het vir ons."
"No reception services made it a little difficult, but furthermore the spa day is a must."
"Leeuwkloof valley het 'n paar lekker plekke wat min mense van weet. Cullinan is nie ver van hier af nie en die winkels en restaurante is van hoë gehalte. Daar is ook 'n hele paar plekke wat verblyf verskaf maar wat nog nie op LekkeSlaap is nie. Die Lion and Cheetah Sanctuary is sowat 10 km van Leeuwkloof Valley en dit was werklik 'n merkwaarderige ervaring."