Geverifieerde Resensie
Leeuwkop
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Leeuwkop bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Dit is so sentraal tussen Randburg en Sandton met Monte Casino net in die straat af."
"Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill."
"Veilig en eintlik goed gelee vir kuier in Monte Casino se omgewing en Fourways."