Verified Reviews
Lephalale (Ellisras)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lephalale (Ellisras)
Rated 4 out of 5 based on 78 reviews.
"Vreindelike mense, mooi winkelsentrum. Pragtige natuur - mooiste bome en plantegroei."
"Dink nie dorp self gaan toeriste gelukkig maak nie. die omgewing, insluitend plase is wel die moeite werd om te ondersteun."
"Ons het lekker koel weer gehad met al die reën, maar die plek is net so duskant die hel normaalweg in Desember."
"It is an excellent destination, even though it was a long distance travelling as I live in the south of Johannesburg. "
"Ellisras is baie mooi - alles is daar wat mens sal nodig hê. As jy 'n liefde het vir bos en natuur is dit beslis die regte plek om te kom besoek."
"Dit lyk skoner en netjieser as 'n paar ander dorpe waar ek onlangs was. Net jammer daar's 'n totale onwilligheid om slaggate in die paaie reg te maak."
"Ellisras is 'n bosveldjuweel en verdien meer toerisme en meer blootstelling."