- Alldays(12)
- Bela-Bela(46)
- Giyani(2)
- Groblersdal(33)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(37)
- Lephalale (Ellisras)(25)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(3)
- Modimolle(55)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(42)
- Naboomspruit(40)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(50)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(55)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(43)
- Vaalwater(44)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1620 lekke plekke om te bly
Tjhora Sunset Cottage is 'n bekoorlike toevlugsoord in die rustige bosveld in die hartjie van Hoedspruit, net 'n en...
Parsons Hilltop Safari Camp bied 'n wegbreek na 'n egte safari-tentkamp sonder heinings. Dit is in die Balule Wildr...
The Shack bied 'n unieke, privaat en eksklusiewe bosveldervaring in 'n skeepsvraghouer van hout wat met asemrowende...
The True Rock is net 45 minute se ry vanaf Pretoria en is 'n bekoorlike bosveld-toevlugsoord wat omring word deur '...
Comar Lodge is op 'n plaas net buite Musina en bied 'n ideale toevlugsoord aan reisigers wat 'n mengsel van produkt...
Mabalingwe Nature Reserve 253 is 'n pragtige grasdakhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat, net 29 km wes van Bela-...
116 Bedford is 'n selfsorgkothuis in Kampersrus, 'n bekoorlike historiese dorpie in Limpopo. Die dorpie is aan die ...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer