- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(217)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(48)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(53)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1595 lekke plekke om te bly
Victoria Place Guest House is 'n Victoriaanse-styl gastehuis in Polokwane, die stedelike kern van die Limpopo-provi...
Nyalaland Safari Lodge is op 'n wildsplaas in die Waterberge net 40 km vanaf Modimolle (Nylstroom) en bied selfsorg...
Bergsig Eco Estate is op 'n 340 hektaar-, malariavrye stuk bosveld net 50 kilometer vanaf Bela-Bela, 2 uur se ry va...
AM Lodge and Spa is 'n eksklusiewe, luukse vyfster-safari-lodge wat in die hartjie van die Afrika-bos op 'n 2 000 h...
Makoppas Nest River Lodge is op die oewer van die Magalakwena-rivier en word omring deur wildreservate wat in priva...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer