Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Besienswaardighede nie ordentlik aangedui nie. Maar kom ons hou die mooi plek vir onsself dan bly dit soos nou stil en heerlik!"
"Thabazimbi is baie klein en ek sal aanbeveel meer plekke om heen te gaan in die dorp."
"Soveel ander roetes en oorde rondom Naboom om te besoek. Heel rustige Bosvelddorp."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Rustig in die Bosveld"Miskien as hulle meer aktiwiteite soos mini-gholf of so iets kan in bring. Die winkel op Leeupoort is ook verskriklik duur. "
"Die dorp is bo verwagting mooi skoon. Ons het heerlik ontbyt by die Koffiekan geniet. Pick 'n Pay is netjies en groot vir nodige inkopies."
"Ken nie eintlik die omgewing nie. Was nie op hierdie geleentheid op soek na enige toerismebestemmings nie. "
"Stunning and nice resort. Animals and game drive was amazing."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Vrede in Leeupoort Vakansiedorp"Pasop vir vlakvarke, hulle kan baie gou van baie oulik na ‘n probleem verander."
"Daar is 'n paar mooi plekke wat jy nie weet tensy jy die locals vra. Daar is nie baie info op internet oor die dorp nie."
"Dit is maar baie besig in die dorp, maar is nie nodig om dorp toe te gaan nie, alles is in die oord."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ifafa 732 Akkommodasie"Dit is die plek as jy wil ontspan en rus. Die wild is volop en kom kuier tydig en ontydig."
"Die dorp Bela-Bela beskik oor al die geriewe wat enige besoeker van die vakansie-oorde naby kan verlang. Inkopiesentrums, banke, restaurante ens. is almal maklik bereikbaar."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Rustig in die Bosveld - Snuifpeul"Baie diere gesien en verskillende voëls (spesies). Sal dit regtig aanbeveel. Hoop net hulle kry gou reën, want dit was regtig baie droog."
"Machado is pragtig. Ons het daar die beste vleis gekoop. Pragtige boerdery-omgewing. Wat my baie beïndruk het van Limpopo is dat die regering die gedagte van hou ons provinsie skoon op groot advertensieborde adverteer. Orals langs die pad is daar mense wat plastiek en ander vullis optel. Moet een van die skoonste provinsies wees. Hulle doen dit ook nou in Mpumalanga."
"Op die oog af lyk dit maar nie soos 'n plek wat ek 'n toeriste-dorp sou noem nie. Die dorp is wel omring deur hope gasteplase en wildsplase en die omgewing is pure Bosveld, so enigiemand wat daarvan hou dink ek het hope opsies in die omgewing vir wat ek dink lekker verblyf-opsies sal wees."