Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"It is beautiful and not a very long or tiring drive but a rather hot province."
"Ek sou nie Mookgophong aanbeveel as 'n toeristebestemming nie. Tensy jy nie na 'n oord or plaas toe gaan nie is daar nie veel om te doen nie. Die dorp is in 'n slegte toestand en maak seker jy vat al jou kos saam die winkels daar het nie baie nie."
"Die dorp bars uit sy nate oor vakansietye met die toeloop van besoekers. Andersins is dit 'n rustige plek met vriendelike mense. "
"Much bigger town than I thought. Has various small malls for day to day groceries. Green mountains to cycle through. "
"Werklik 'n klein plaaslike dorpie, maar alles wat jy nodig het of per ongeluk vergeet het, is darem beskikbaar."
"Verras met die verskeidenheid van winkels vir so 'n klein dorpie. Almal was behulpsaam en gee verwysings as jy na iets opsoek is. "
"Die Krokodilplaas was 'n fantastiese uitstappie (Lalele) en word sterk aanbeveel! Euphoria se golf en spa uitstekend! Waltkon slaghuis die beste!"
"As a town it is adequate if all that is needed is a nearby town for provisions - Spar, Hardware and a number of Biltong shops! We have stayed at 5 different lodges within 30 km of Vaalwater - happy with all of them."
"Paaie na plase moet dalk net genoem word aan gaste met lae karre ens. voor hulle gaan. "
"Baie netjiese dorp met lekker mall. Dorp is skoon. Gaan maar vroeg oggend dorp toe voor dit te warm word."