Geverifieerde Resensie
Llandudno
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Llandudno bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Dit is afgesonder en daar is geen kafees of restaurante nie. 'n Mens moet dus Houtbaai of Kampsbaai toe ry. Daar is ook baie min parkeerplekke by die see, so jy moet stap van die eiendom af en dis 'n geweldige helling. Die enigste rede hoekom 'n mens daar sal bespreek, is vir die ongelooflike see-uitsig."
"Pragtige omgewing. Naby Houtbaai en selfs Kaapstad. Regtig die moeite werd om daar rond te loop en omgewing te geniet."
"Die omgewing is pragtig en naby genoeg geleë aan Kampsbaai waar ons lekker aandete gehad het."