Verified Reviews
Loskop Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Loskop Valley
Rated 4.3 out of 5 based on 202 reviews.
"Nie so baie om te doen nie, maar perfek as jy wil wegbreek en ontspan. Loskop dam het darem aktiwiteite, as jy kinders saamvat."
"It is an extremely clean city, their CBD was so clean and tidy. It had a very nice old school vibe to it. "
"Kranspoort is een van die mooiste plekke wat ek nog gesien het, dit is rustig en die uitsigte is asemrowend."
"Die lekkerste oorslaap plek as jy vanaf Pretoria se rigting op pad is na Dullstroom, Sabie en so en natuurlik om met die "dual sport" motorfietse daar rond te ry op al die grondpaaie is awesome verby."
"Groblersdal is in an area of natural beauty. They have a good mall and the surrounding areas are scenic with some good holiday options. "
"Nie baie tyd gehad om rond te loop nie, maar dit wat ons gesien het was baie mooi."
"Baie netjiese dorp met lekker mall. Dorp is skoon. Gaan maar vroeg oggend dorp toe voor dit te warm word."
"Dit net 'n moet vir mens vir ontspanning en rustigheid. Natuurskoon. Berge en rivier mooiste omgewing. Bosveld slaan jou asem weg."