Verified Reviews
Lyttelton Manor
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lyttelton Manor
Rated 4.4 out of 5 based on 39 reviews.
"The usual hustle and bustle of a suburb which does quiet fairly quickly. "
"Nie seker van Lyttlelton Manor as verblyfbestemming want dit was eerste keer wat ek in daardie omgewing kom. "
"Ons hou van die area. Die verkeer is nie te erg nie (as jy dit nie gewoond is nie). Alle winkels is naby en maklik om by uit te kom."
"Lyttelton Manor is 'n rustige area met 'n winkelsentrum en Unitas hospitaal in die area. Ek voel dit is nie 'n ideale langtermyn toeristebestemming nie. Dit is 'n stil, voorstedelike woonbuurt, maar veral geskik vir sakereisigers wat moet oorslaap en mense wat Unitas hospitaal moet besoek. Dit hang egter van elke persoon self af."
"Redelik sentraal en hoofpaaie is maklik bereikbaar, hang af van wat jou behoeftes in terme van besoeke is. "
"Goed geleë. Naby aan mediese geriewe. Centurion Mall is om die draai. Verkeer binne Lyttleton Manor is nie so erg nie."
"Ek dink tog dat dit moontlik is om daar te bly en dan besienswaardighede in Pretoria te besoek."
"Gerieflik vir hospitaal en naby Pretoria besigheidsentrum, maar rustig en stil."