Geverifieerde Resensie
Mabalingwe Nature Reserve
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mabalingwe Nature Reserve bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 62 resensies.
"We did feel the nature reserve aspect did let us down slightly as we did not see any of the big 5, and we had to travel quite far each time to get to the other reserve sections, but the travelling in the game vehicle was all the excitement we needed to make it an incredible experience."
"It's great for a weekend away from Johannesburg, but we felt that it is harder to see animals than at other reserves we have been to."
"Excellent reserve to go to, we have booked a game drive as well and the service were great."
"Restaurant was nie baie goed gestock nie. Baie items op spyskaart was nie beskibaar nie. Privaat Safari-voertuie se bestuurders het onder die invloed van drank wildsritte gedoen, wat 'n gevaar vir almal anders op die pad is. Anders as dit, 'n wonderlike reservaat en baie goeie verblyf."
"Absolutely lovely! The staff were all very friendly and helpful. Excellent game drives"
"Daar is geen kaart van Mabalingwe beskikbaar nie, en ook nie inligting van waar die diere (Groot 5) hulle bevind nie. Ook nie inligting oor die verskillende areas en dat daar bv. 'n Noordelike en 'n Suidelike deel was wat geskei word deur 'n hek met 'n kode nie."
"Fantastic! Mabalingwe Nature Reserve is a family friendly destination, the guides are very knowledgeable, the staff pleasant, the entertainment area perfect for the kids and the little farm shop well equipped. Plenty of animal sightings."
"Absolutely beautiful reserve, plenty of wildlife, fantastic entertainment area and well-stocked farm shop."
"Is 'n natuurreservaat vir volwassenes en kinders. Baie om te doen of net om rustig by die huis te sit en te ontspan. Sal beslis aanbeveel."
"Mabalingwe Nature Reserve is ongelooflik met alles wat mens nodig het. Sal beslis binnekort weer terug wees!"
"Kuier altyd lekker by Mabalingwe. Bietjie teleurgesteld dat bykomende motors by die Kalahari Oasis nie werklik "ou" motors is nie. Dit pas nie in daar nie, maar die ander veranderinge wat aangebring is soos die swembad (was nog in aanbou met ons vorige besoek) is baie oulik."
"Mabalingwe se restaurant se diens is power, maar die ander gedeeltes is regtig vinnig en behulpsaam. Dit is al baie lank so, wens hulle kan die diens opskerp."
"Ons is meegedeel deur een van die gidse dat leeus in hok is en nie vrylik loop nie. Ons was bietjie teleurgesteld aangesien Mabalingwe adverteer word as Groot 5-bestemming. Ons kon dus nie een van die Groot 5 tesiene kry nie. Ek dink wild is te min vir die grootte van die plaas. Vir die prys wat mens betaal sou mens graag die Groot 5 wil kan sien."
"Die reservaat is gerieflik naby Gauteng. Daar is baie wild en die wild is in 'n goeie kondisie. Dis baie gerieflik en lekker om self te ry vir wild besigtiging. Alhoewel ek Mabalingwe weer sal besoek, is die kommersiële aard van die reservaat nie heeltemal waarna ek soek in 'n boswegbreek nie."
"We loved just being in the bush, and saw some animals - the views were great and I would recommend it as an easy bush break close to the city."