Geverifieerde Resensie
Mafikeng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mafikeng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 22 resensies.
"Still a developing town, but so far it's okay. Not a 5-star holiday destination but it's good for a quick stopover for a night or two."
"It is a quite beautiful place even though the places for fun are not visible for travellers to easily find or recognize them."
"Geen besienswaardighede, die restaurante maak al teen 8 uur toe. Daar is nie 'n verskeidenheid van eetplekke om van te kies nie. "
"Dink nie Mafikeng is juis 'n toeristebestemming nie. Baie vriendelike mense orals waar ons gekom het."
"I loved the small town feeling and the friendliness of people."
"Plek val maar uit mekaar, paaie baie sleg net buite hoofpaaie."