Verified Reviews
Malelane
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Malelane
Rated 4.2 out of 5 based on 137 reviews.
"Malelane is 'n uitstekende plek om te oornag op pad na die Nasionale Krugerwildtuin. Dit is 'n veilige dorp met verskeie goeie restaurante en is net 'n paar kilometer van die wiltuinhek geleë."
"Convenient location but that’s all. Nothing else to do apart from going into the Kruger. No little shops, nurseries or activities we could find."
"Gerieflik naby aan beide die Malalane- en Krododilbrug hekke na die Kruger Nasionale Park."
"The juice processing plant about 100 meters away was rather noisy at times. Malelane is OK but could do with a clean up."
"Klimaat is baie lekker en ligging ook goed geleë naby die Wildtuin. Swaziland, Mosambiek en Mbombela en ek sien hy brei baie uit."
"Ons was 'n hele paar jaar gelede in Malelane, wou daar gaan woon, maar blyplekke is ongelooflik duur en geen werksgeleenthede nie. Ons het dit beskou as 'n uitbytery. nietemin, die omgewing is pragtig en omdat dit naby die Kruger Wildtuin is verdien Malelane 'n pluspuntjie."
"Dis baie naby die hek Kruger Wildtuin toe en daarom baie gerieflik. Die suikerfabriek was luid en vragmotors het dag en nag gery. Ongelukkig is die winkels nogal vêr vir elke dag ry."