Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Natuur is pragtig. Paaie is gevaarlik en baie sleg. Besienswaardighede is maar min."
"Ficksburg itself is not great but surrounding is beautiful with nice farmstalls near Clocolan."
"Clarens is 'n pratige klein dorpie. Dis lekker om net jou voertuig te parkeer en die dorp plat te loop, baie vriendelike mense daar, lekker kos en die oulikste winkels. Daar is definitief 'n ietsie vir almal en dan nog ook die mark op Saterdae, ongelooflik!"
"Ons is baie lief vir hierdie dorpie en gaan kuier baie graag gereeld daar as ons bietjie afskakel tyd van die stad nodig het."
"A fun place to visit. Lost of lovely things to buy, if you like that sort of thing. Beautiful surroundings and helpful people."
"Dorpie met die mooiste berg-uitsig en baie rustig. Ons sal beslis weer daar gaan rus vir 'n naweek."
"Clarens is 'n aangename, vriendelike dorp en 'n besliste besoek waardig. Dis ook lekker om in die omgewing rond te ry met heelwat besienswaardighede."
"Rosendal is getrou aan sy karakter as 'n plattelandse dorpie met 'n groot verskil, nie gekommersialiseer nie, tog alle potensiaal om 'n yuppie-retreat te word, maar dit nie is nie, dankbaar. Genoeg snuffelplekkies met karakter, vriendelike mense en veilig. Rosendal is hoog op ons agenda van naweek wegbreekplekke!"
"Baie oulike dorpie, het dit baie geniet, omgewing ook pragtig. Ons kom van die Laeveld af, maar dit was vir ons 'n anderste mooi gewees. Daar is dalk 'n tekort aan iets vir die manne om te doen."
"The view of the terrains were breathtaking.we also got to visit the town. And the 9 min drive to the Lesotho border. It's a very peaceful and calm place that my family and I enjoyed thoroughly."
"Dit is werklik 'n pragtige dorpie. Die strate kan bietjie aandag geniet. Hiermee bedoel ek dit kan dalk geskraap word."