Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Baie plekkies om te besoek in die dorp, vriendelike mense, baie plekkies rondom die dorp om te besoek. Meiringskloof staproetes is briljant."
"Baie mooi dorpie. Net jammer dat die paaie en dele van die dorpie glad nie onderhou word nie."
"Ons gaan volgende jaar vir die derde agtereenvolgende jaar daar inloer. Die keer vir 'n langer naweek."
"Clarens bly 'n rustige ontspanne bestemming vir 'n wegbreek naweek/langnaweek. Die natuur is asemrowend en die staproetes om die die dorp is goed aangedui en die moeite werd om te neem."
"Dis 'n klein dorpie met baie dinge om te doen. Daar is 'n klomp oulike restaurantjies waar jy kan sit en kuier vir ontbyt, middagete en aandete. Vriendelike mense."
"Loved the town, will definitely return. Beautiful tourist destination with a lot of activities to do."
"One of the best places to congregate with friends for a visit. The town is lively and the entertainment exceptional."
"Clarens is always bustling, definitely a good idea if you need a weekend away and you want to eat some good food and sit in front of a fireplace on a cold evening or hike the mountains in the summer."
"Die Plaasstoep-restaurant is 'n moet, heerlike skaapstertjies en pap en kaiings geëet."
"Heerlike plattelandse dorpie, oulike plekkies om te besoek, en nabygeleë aan ander aantreklikhede in die area. Wonderlik!"
"Excellent getaway destination to switch off from the runaround of the busy everyday lifestyle."
"Ons het vir die eerste keer die stukkie pad tussen Fouriesburg en Caledonspoort gery. Moet dit nie mis nie. Pragtige natuurtonele."
"'n Persoon sal meen dat pryse n bietjie goedkoper sal wees, veral by reataurante. Egter bly dit 'n duur uitstappie"
"Tot by Clarens baie mooi - maar verder af in die pad na Golden Gate se kant af was daar geen rigtingaanwysers van waar uitkykpunte ens. is nie."
"Die grondpaaie in Clarens was opmerklik in 'n swak toestand, wat grootliks aan die baie reën die afgelope tyd toegeskryf sal kan word. Beter versorgde grondpaaie en self meer teerpaaie in die woongebied sal 'n groot bate wees wat die kwaliteit van Clarens as toeristebestemming betekenisvol sal verhoog."
"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."