Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 2726 reviews.
"Heerlike atmosfeer en vriendelike mense. Mooi besienswaardighede en relatief baie dinge wat in die omgewing is om te doen."
"I personally am too fond of Margate proper but love Shelly Beach and St Michael's and Uvongo."
"Die omliggende dele is lekker. Maar sentraal Margate is totaal en al verwaarloos en nie meer die moeite werd nie."
"We've been going down to the South Coast for over 20 years now. We absolutely love it. It's not as busy as North Coast, but if you want to venture out for the day there are plenty of options in the area."
"Nie veel om te doen as mens net strand toe gaan nie, maar het dit steeds geniet op strand."
"The area has all the shops for visitors' convenience. It is safe, clean and refreshing."
"Ek gaan keer op keer terug soontoe. Sal nooit weer by enige ander plek by die see gaan vakansie hou nie."
"Uvongo self is 'n baie oulike plekkie en baie ander plekke daar naby wat ook besigtig kan word."
"Baie mooi strand waar ons lekker met die hondjies kon gaan stap. Goeie restaurante in die omgewing en oulike plekke om te besoek wat nie te ver is nie."
"Die strande by Shelly Beach is beter en die eetplekke in Ramsgate was beslis baie beter met diens en kos."
"Margate self het te gekommersialiseerd geraak. Besig en lyk afgerem en nie meer so skoon nie. Die plekkies soos Ramsgate is egter spesiaal en nie ver van Margate af nie."
"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"