Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.2 out of 5 based on 1540 reviews.
"Great beaches, great restaurants. Bit worrying if they are struggling with water supply. A domestic lady who came in to clean for us said the water supply is often interrupted."
"Die mense wat oor naweke agter die restaurant kuier, raas net tot laat in die aande."
"Daar was 'n klomp walvisse wat elke dag daar kom speel het en die dolfyne het ons net so vermaak. "
"Die omgewing is baie gerieflik en sentraal geleë. Ons gaan gereeld na La Cote D Ázur, wat natuurlik 5 ster-gehalte is."
"Die area laat jou voel asof jy jou eie rustige strand besit. Vriendeliker mense as die "locals" gaan jy nie sommer kry nie. Dit is 'n idilliese plek van vrede en rustigheid. 'n 10 uit 10 toeriste bestemming."
"Please bring back the theme park, it served as great entertainment. The beach is beautiful and clean."
"Ons was daar in die stil tyd en verkies dit so, maar Margate opsig self is steeds die plek om te besoek oor die laaste 40 jaar."
"Dit was en sal nog altyd 'n stand met waarde vir jou geld wees. Almal was gerus en veilig op die strand."
"We actually saw the dolphins and the humpback whale. Now that is a lesson my kids had to experience for themselves."
"Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs."
"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."
"Voel net nie veilige omgewing nie. Veral vanaf skemer. Nie moontlik vir kinders om op eie te draf nie. So lekker drafroete... sou dit net graag veiliger wou maak."