Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Mariental

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mariental

Rated 3.6 out of 5 based on 27 reviews.

Mariental

Mariental Hotel

"Dorpie is klein en daar is nie veel om te doen of sien nie, behalwe 'n pragtige dam genaamd Hardap met 'n restaurant en asemrowende uitsig net buitekant Mariental."

Mariental

River Chalets Mariental

"Pragtige, ou sonverbrande dorpie in die Suide van Namibië."

Mariental

Aub Gastehuis

"Pragtige, skoon dorp."

Mariental

River Chalets Mariental

"Lieflike dorp met gasvrye mense en heerlike vleis!"

Mariental

River Chalets Mariental

"Ons het dit baie geniet."

Mariental

River Chalets Mariental

"Mini zoo by die Padlangs-padstal is baie oulik met ongewone diere soos ondere andere 'n zerd en 'n zonkie. Baie speelplek vir kinders wat voos gesit is a.g.v. lang Namibiese afstande as mens reis. Vriendelike eienaar om mee te gesels."

Mariental

River Chalets Mariental

"Was heerlik om die Hardapdam te besoek, pragtige restaurant. "

Mariental

Aspasia Agency

"Alles wat ek nodig gehad het by SPAR gekry en petrolstasies gerieflik naby. Het nie andersins in Mariental gekuier nie."

Mariental

River Chalets Mariental

"Nice halfway mark."

Mariental

River Chalets Mariental

"Mal oor daai deel van land."

Mariental

Anandi Guesthouse Mariental

"Die gebrek aan 'n eetplek behalwe die een naby Spur tel teen Mariental.Dalk is daar meer plekke, maar hulle word nie juis aangedui nie."

Mariental

Mariental Hotel

"Geen besienswaardighede in dorp en vertoon die dorp nie mooi nie."

Mariental

Aspasia Agency

"Goeie oornagplek."

Mariental

River Chalets Mariental

"Mooi dorpie met baie fasiliteite, ideale oornagplek."

Mariental

Anandi Guesthouse Mariental

"Goeie rusplek na baie kilometers. Mense is vriendelik en hulpvaardig. Heerlikste pizza's geëet by die Padstal."

Mariental

Aspasia Agency

"Mariental beskik oor 'n Wimpy, Spur, Spar en goeie slaghuise."

Mariental

Aspasia Agency

"Absolutely beautiful and clean with braai facility!"

Mariental

River Chalets Mariental

"Toerisme moet plekke besoek om meer waarde uit Mariental te kry. Daar is wel wegkruipplekke. Vra en die mense help."

Mariental

Aspasia Agency

"Nie die dorp nie, maar daar is mooi plekke in die omgewing."

Mariental

Aspasia Agency

"Goeie oornagplek as jy soos ons van die Kaap ry op pad na die noorde van Namibië toe!"

Mariental

Mariental Hotel

"Goeie middelpunt vir oorslaap na Swakopmund, maar dit is maar al."

Mariental

Mariental Hotel

"Maybe in the heat a little bar fridge may be beneficial especially if we travel with insulin, but they did provide ice to purchase."

Mariental

Mariental Hotel

"Aircon in kamers werk baie swak, moet definitief vervang word."

Mariental

Mariental Hotel

"Heerlike stop op pad see toe."

Mariental

Aspasia Agency

"Ek ken die dorp en was verbaas oor die verskeie eetplekke en gastehuise."

Mariental

Mariental Hotel

"'n Baie stil plaas dorpie."

Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers