Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"Dit is wonderlike waarde vir geld en ons het dit vreeslik baie geniet. Ons sal beslis weer soontoe gaan."
"Ek is van Marloth en was reeds baie daar. Dit is anngenaam om daar te bly en by die rivier te sit. Kan ook maklik 'n dag na Maputo of Swaziland gaan."
"Baie lekker plek, lekker privaat en rustig en die perfekte plek om te gaan ontspan."
"Beeldskone deel van SA. 'n Plek om op trots te wees!"
"Dis 'n belewenis so saam die diere tussen die huisies veral vir die kinders. Heerlike klimaat, naby aan die hek van die Wildtuin en die winkelsentrum in Marloth Park voorsien die nodige. "
"Ideale aftree vakansiedorp. Tussen die diere en teen die wildtuin. Het reeds n erfie daar aangeskaf vir n baie goeie prys vir aftrede. Waar gaan mens n 2000vkm erf in so mooi area kry vir die pryse - net in Marloth! Ek dink Marloth is onbekend aan mense, dit bied BAIE meer waarde as die wildtuin self ten opsigte van verblyf."
"Marloth Park is a great place, we had a peaceful time there, it was always a cheer having Zebras to visit. We also visited the Kruger National Park which is about 20 km from there. I would come again with the rest of the family for great time."
"Marloth Park voel vir my soos hemel op aarde. Ek is 'n buitelug mens en die omgewing in Marloth is absoluut fantasies! "
"Pragtige plek en sal definitief weer so gou moontlik terug gaan."
"Baie lekker park. Grondpaaie effens sleg, maar dit help met die bos atmosfeer."
"Marloth park was vir ons die ideale plek om te bly aangesien ons steeds elke dag die wildtuin kon besoek. Die bosveld gevoel en rustigheid is heerlik."