Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mbombela (Nelspruit)
4.5/5
volgens 471 resensies

Lees regte resensies van Mbombela (Nelspruit) van 471 geverifieerde gaste.

Indien jy Mbombela (Nelspruit) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mbombela (Nelspruit).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mbombela (Nelspruit) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mbombela (Nelspruit) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mbombela (Nelspruit) akkommodasie

188 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Mbombela (Nelspruit)

899 @ Highland Gate is 'n kontemporêre selfsorghuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom. Dit is ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gholfbaan
Voetslaan
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gholfbaan
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 8)

Mountain View @ 780 is 'n pragtige selfsorghuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom, Mpumalang...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Twitchers bied lieflike selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis op dieslfde perseel as die eienaar, maar het 'n apart...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Perdry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R4 232
R 4 232 R 2 540
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 232
R 4 232 R 2 540
per nag (plek vir 6)

Highland Peace Haven is 'n rustige huis in Dullstroom, Mpumalanga. Dit is op die asemrowende Highland Gate Golf & T...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Bosstaproete
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R4 232
R 4 232 R 2 540
per nag (plek vir 6)

938 @ Highland Gate is 'n lieflike selfsorghuis op Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, en bied pragtig...

WiFi
Braai
Visvang
Perdry
WiFi
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Bottlebrush Stone Cottage is 'n knus selfsorgeenheid op 'n pragtige werkende plaas net 35 km buite Dullstroom en 34...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 20% af!
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 2)

Thaba Tsweni Lodge beteken 'berg van die bobbejaan' in Sesotho en dis in die Blyderivierspoort-area van Mpumalanga ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Glen Aden bied selfsorgverblyf in 'n prentjiemooi vallei op 'n 50 hektaar-plaas wat aan die Dorpsrivier grens en ne...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Plaas Klein Paradys is 'n rustige gastehuis wat op 'n skilderagtige plaas in Graskop geleë is, wat gesinne en vrien...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Voetslaan
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Fancy Free Fly Fishing Retreat is 260 km vanaf Johannesburg, sowat 2 en 'n half uur se ry, in 'n pragtige vallei tu...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin en...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang