Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.
"Ongelukkig maak die hoë tolgeldkoste (amper R500 heen weer van Centurion) dit 'n baie duur bestemming. Selfs die verblyfkoste was baie hoog. Sal eerder oorweeg om Parys in die Vrystaat te ondersteun."
"Ons hou van Nelspruit as die gateway na Kruger en Mozambique, perfek vir oornag of selfs langer, soos in ons geval."
"Nelspruit looks clean and cared for, seems like everything works, roads in a relatively good state."
"Nelspruit ken ons, maar dit bly 'n lekker plek om na te gaan. Ons was by die wegbreekfees en die vibe was wow."
"Baie gasvrye mense wat mens welkom laat voel van die aankoms af. Woonstel het alles van bordspeletjies tot blokkies ys."
"Besig soos die meeste groot dorpe en slaggate soos orals in Mpumalanga, maar genoeg winkels en fasiliteite."