Verified Reviews
Melkbosstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Melkbosstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 293 reviews.
"Skoon, vriendelike mense, stunning see, 'n wonderlike plek om te ontspan!"
"Melkbosstrand is a quiet and friendly town. Good restaurants along main beach. 20 min from Cape Town and close to other West Coast destinations as far as Saldanah Bay. Ideal for a quiet and relaxing break."
"Melkbosstrand was nog altyd ons nr. 1 vakansiebestemming en net 'n klipgooi vanaf Bellville waar ons woon. Ons kom graag hierheen om ontbyt te eet of 'n stappie op die strand te neem. Wonderlike plek. "
"Netjiese, skoon dorpie met die mooiste wit branders. Die eetplekke is uitstekend. "
"Baie sentraal geleë as jy tussen Kaapstad en die Weskus wil reis. As jy van rustigheid en vriendelikheid hou is dit jou bestemming."
"Daar kan meer snuffelwinkels wees. Van die besoekers het bierbottels op die rotse stukkend gegooi en die klein kindertjies speel daar. Die polisie moet dalk nie net op die hoofstrand fokus nie, maar ook op die rotse waar baie mense kom ontspan."
"Dis een van ons gunsteling vakansiebestemmings in die Kaap en ons sal definitief weer gaan."
"Pragtige omgewing en strand. Dit is baie teleurstellend om te sien hoe besoekers die strande bemors en hoeveel gemors op die strand uitspoel."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Melkbosstrand Beach Cottage"Die omgewing is sowat 15 km buite Kaapstad, wat dit baie meer stil en gemaklik laat voel. Jy kry 'n klein dorpie-gevoel, maar al die voordele van die stad is net om die draai. Die strand was stil elke keer wat ons dit besoek het. Dit is 'n bestemming wat ek met gemak aan enige iemand sal aanbeveel."
"Melkbosstrand is a bit further out from the city, but having dinner with the sun setting over the ocean from one of the many lovely restaurants makes you feel calm and relaxed. The best of both the west coast and Cape Town... my favourite place to stay in the Cape."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
C'est La Vie Self Catering Apartment"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."
"Baie sentraal geleë, 45 km na Kaapstad, 15 km na Blouberg en Paternoster ook net om die draai, wat 'n belewenis, met pragtige plekke op die roete. Lekkerste kos geëet by "Die Damhuis". Kan die plekkie aanbeveel met oop gemoed. Sal definitief weer hier kom kuier."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Island View F2"Plek is skoon en binne loopafstand van die woonstel. Onthou, dis Kaapse strande en die water is koud."
"Dit is 'n baie mooi plekkie om die hele Tafelberg, Signal Hill en selfs Robben Island te sien en foto's daarvan te neem. Ook 'n lekker plek om te bly - met 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Ons sal dit altyd aanbeveel!"
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Melkbosstrand Beach Cottage"Beslis regte omgewing vir toerisme, en die strand is loopafstand."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Sunset on Visvanger"Dit is 'n baie mooi strand en dit is naby Melkbos. Dit is baie skoon daar op die strand en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat daar wil gaan bly. "