Verified Reviews
Middelburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Middelburg
Rated 4 out of 5 based on 118 reviews.
"Eerste keer in Middelburg. Aangenaam verras met die netheid van die dorp. Welgedaan."
"Ons dink nie eintlik aan Middelburg as 'n vakansieplek nie. Vir ons is dit meer 'n deurryplek op pad na jou eindbestemming. Die verblyf was vol, so daar is definitief 'n mark."
"Ons het oornag so nie regtig iets besigtig nie. Aandete by Jitters was heerlike huiskos, dis 'n restaurant naby verblyf."
"Dis 'n pragtige skoon dorp, met baie geriewe. Ons moes met my man hospitaal toe gaan.E k was verstom oor die flinke diens van die dokter en personeel. Baie dankie."
"We unfortunately had an unpleasant experience in the CBD were two men distracted my husband and stole my cellphone from within our car whilst my husband was sitting in the driver's seat and I had gone into an emergency pharmacy to purchase medication - so safety within the CBD would need to be addressed."
"Enigste negatiewe punt op ons reis was die toestand van die paaie. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel. "
"Strate is baie vuil en rommel lê oral rond. In die middestad is die misdaadsyfer baie hoog en word mense beroof van selfone en beursies. Selfs diefstal uit motorvoertuie is hoog."
"Die pad oor Bethal na Middelburg was baie mooi. Maklik bereikbaar met GPS aanwysings."
"Yes we were very impressed with Middelburg. It was a tidy place and well maintained. With nice shopping centres and green areas for relaxation."
"Ons was daar vir atletiek nie vir toerisme nie. Middelburg is egter sentraal geleë vir besoek aan plekke soos Dulstroom wat in sy guns tel."
"Het op Middelburg grootgeword en skoolgegaan. Die middedorp baie agteruitgegaan en is verwaarloos."
"Ek sien Middelburg glad nie as 'n toeristebestemming. Dis regtig net nog 'n gemiddelde plattelandse dorp met klomp mynbedrywighede in die omgewing. Hy het darem 'n ordentlikke winkelsentrum vir aankope wat verseker 'n pluspunt is."