Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 567 reviews.
"Peaceful - far from the madding crowd - surrounded by rolling hills and fields of yellow flowers!"
"Pragtig en klein, maar Nothingham Road is ook naby vir nog meer om te sien en te doen. "
"Klein plekkie, maar definitief 'n toeriste aantrekking. Heerlike koffiewinkel en sjokolade winkel is 'n moet!"
"Voorwaar 'n pragtige omgewing met baie interessante besienswaardighede, winkeltjies en pragtige natuur."
"Goeie plek om oor te slaap vir 'n paar dae en van daar dag uitstappies te doen."
"Hierdie omgewing is 'n stukkie van die hemel. Jy sal altyd verfris van 'n vakansie hierso terugkeer."
"Die Midlands Meander-roete is 'n moet en die omgewing 'n ongelooflike ervaring!"
"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"
"Lush, green area in the heart of the Midlands Meander. Many great places to dine at!"