Verified Reviews
Midrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Midrand
Rated 4.1 out of 5 based on 30 reviews.
"Goeie area as jy naby die Gallager estate wil wees, maar baie besig wat verkeer betref en glad nie aangenaam as daar beurtkrag is nie."
"Dit was naby aan al die plekke wat ek wou besoek. Sal graag weer daar oornag sou die geleentheid hom voordoen."
"Randjesfontein waar die gastehuis self is, is baie mooi en veilig, maar Midrand is nie juis 'n goeie toeristebestemming nie."
"Ons besoek was nie gemik op toerisme nie, ons het glad nie besienswaardighede besoek nie."
"Baie besig op die hoofroetes, maar rustig in sommige dele genoeg winkelsentrums en goed geleë."
"Good for staying for business, but I would not stay in this area for pleasure/holidays."
"Ek sal dit nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar as jy in Midrand moet wees vir besigheid of vir welke rede ookal is hierdie gastehuis ideaal."
"The Wodehouse is in Randjesfontein - dus baie stil en ook sentraal tot Johannesburg, Centurion en Pretoria."
"I live around the area therefore it's the place to be especially with all the development taking place."
"Uitstekend. Sal aanbeveel om dit meer beklemtoon dat dit naby Mediclinic Midstreams is."
"Midrand is nice and central - close to some attractions especially the Monte Casino (I loved it!) Just put out information on how to get around as well as additional options of getting to and fro the airport."