Verified Reviews
Milnerton Ridge
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Milnerton Ridge
Rated 4.5 out of 5 based on 8 reviews.
"Die verkeer van Milnerton Ridge in stad toe en terug is bietjie moeilik, maar as mens op vakansie is jaag niks jou nie so dit sal fine wees. Dit is ook langs die R27 wat openbarevervoer op jou stoep sit so dit sal die verkeer storie uitsorteer. Dit is ook naby Bloubergstrand, een van die mooiste strande in die Kaap, met Blue Peter en Doodles, nog 'n plus punt. Ons het die bly in Milnerton Ridge baie geniet en sal moontlik weer daar gaan bly."