Verified Reviews
Milnerton
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Milnerton
Rated 4.5 out of 5 based on 230 reviews.
"A very safe part of Cape Town where you can even walk around at night. Canal Walk offers all the shops you could possibly desire and plenty of restaurants in one convenient location, surrounded by canals and wetlands."
"Uitstekende bestemming, baie sentraal en alles is daar wat jy sal nodig hê. Winkels, strande. "
"Milnerton is 'n middelklas woonbuurt wat hoofsaaklik bewoon word deur werkerklasmense. Ek sou dit nie sien as 'n vakansiebestemming nie. Die voordeel van Milnerton is die gemaklike toegangsroetes na die stad wat 'n aansienlike afstand van die N1 en N2 oggendverkeer uitsny. "
"Milnerton is goed geleë. Naby alle benodighede. Alhoewel dit ver genoeg van die stad se gejaag is, is dit tog naby genoeg om vinnig in te ry as jy graag by V&A Waterfront wil wees."
"Alles wat jy soek in 'n winkelsentrum en Ratanga Junction was loopafstand vanaf woonstel."
"Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!"
"Rustige atmosfeer, mooi uitsig op Tafelberg, niks buitengewoons omtrent Milnerton, maar tog ook niks wat 'pla' nie."