Geverifieerde Resensie
Mooinooi
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mooinooi bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."
"We did not go around Mooinooi a lot. But it's a small and quiet place to relax. It is also close to other places of interest. "