Verified Reviews
Moorreesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Moorreesburg
Rated 4 out of 5 based on 72 reviews.
"Gerieflik naby aan 'n paar ander bestemmings wat die moeite werd is om te besoek, soos Piketberg en Ceres."
"It's the most awesome place ever friendly people who go out of their way for their fellow human beings to go to Moorreesburg."
"Not the best time to be there and temperatures up to 41°C. Spring would be a better time."
"Ek was vir die eerste keer daar. Ek sal beslis weer gaan. Pragtig, rustig en veilig."
"A pleasant small town with a fair variation in restaurants, stores, supermarkets and services. Generally quiet except for some traffic along the main road."
"Dit is lekker sentraal tot die omgewing en daar is baie omliggende plekkies om te besoek. Damme en Watervalle, tot 'n wynplaas of 2."
"Dit het alles wat jy nodig het en is naby aan al die mooi plekke om te besoek."
"Moorresburg is a beautiful small town. At the moment the canola paints the area in a yellow landscape."
"If you are looking for a peaceful farm stay then Moorreesburg is the place. We will definitely be back for the annual regional Swartland show."
"Gaan besoek die Koring Industrie Museum. Baie goed versorg en beskik oor die geskiedenis van graan in SA. Besoek ook Moorrees Koffiewinkel. Waar vars brood en heerlike koffie beskikbaar is."
"Tipiese plattelandse dorpie. Lekker geëet by die Samoa Hotel se De Kaggel restaurant en Lategan's slaghuis verkoop die lekkerste vleis, biltong en droëwors."
"Ons was in Moorreesburg vir 'n troue en het dus nie baie rond gery in Moorreesburg self nie."
"Klein plekkie met relatief min te sien. Mense is baie vriendelik. Moorreesburg Deli se ontbyt was uitstaande."
"Die verwysings op website om by Hermajante kothuis uit te kom nie baie goed nie, strate nie baie goed gemerk nie, een goeie kommentaar het heerlike ontbyt gehad by Le Must Eatery."
"Die omgewing se baie ou plaasopstalle is iets wat geadverteer moet word, en onder die aandag van die publiek moet kom. Daar is plaasopstalle van 1714, 1744 en jonger. Totaal onverwags! Pragtige plekke langs die Bergrivier."
"It's a small town, not much to do. We are wedding photographers so we were there for a wedding!"