Geverifieerde Resensie
Moreletapark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Moreletapark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Papierstad net langs Moreletta Congregation vat die hele mooi en veiligheidsfaktor weg van Moraletapark."
"Baie veilig a.g.v twee sekuriteits-toegangshekke waar jy moet aanmeld om by woning uit te kom."
"Goed geleë vir Afrikaans is Groot se konserte of geleenthede by Moreletapark Gemeente."