Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Mosselbaai is 'n wonderlike vakansieplek. Ons kom jaarliks daar vakansie hou. My familie woon in Hartenbos."
"Baie rustige plek ek sal aanhou daar gaan, ek wens ek kon langer daar vakansie hou. Gaan weer Desember."
"Mosselbaai is 'n lekker avontuurlustige plek. Ons het baie aktiwiteite die naweek met inboek gehad om te doen. Sal sê onse naweek was bietjies kort vir alles wat ons beplan het. Baie dankie, ons het dit baie geniet ."
"Mosselbaai is just the place to be. Dis skoon en die strande is skoon en mooi."
"Mosselbaai is skoon en netjies met pragtige ou geboue, kuierplekke en 'n pragtige strand."
"Mosselbaai is 'n pragtige dorp met baie vriendelike mense en natuurlik die mooiste see!"
"Mosselbaai was nog al die jare een van ons gunsteling-plekke en sal altyd my droom aftreeplek wees."
"What I like about Mossel Bay is there are no food beggars at any robot or shop like in other places."