Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Uitstekend - die gevoel van 'n vakansiedorp, met alles wat jy nodig het. Baie dinge om te doen vir groot en klein, en as jy moet ry is dit nie ver nie. Perfek geleë in die middel van alles."
"Mosselbaai is nog altyd my eerste keuse vir vakansie en sal graag daar wil gaan aftree."
"Sal beslis weer gaan na Braai 4 Kaai. Dit was 'n baie lekker kuierplek en ek sal hulle defnitief aanbeveel vir 'n lekker tyd . Pryse is baie goedkoop."
"Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat van 'n skoon en vriendelike plek hou en soveel plekke om te besoek."
"Beautiful city. The highlight of our trip was the zipline. Overall a pleasant stay was had by all."
"Amazing location and rich in history and lovely people. Such friendly people all around the city and I was so impressed with the public bathrooms on the beach. Wow, excellent work to the municipal workers."
"Mosselbaai se munisipaliteit is tops en bestuur sekerlik een van die skoonste dorpe op die kontinent. Die weer is ook Karoo by die see met lieflike droë warm dae en koel nagte."
"Sal eendag daar wil aftree met gesin. Weer en atmosfeer doen goed vir jou siel en liggaam."
"Dis die ongelooflikste plek vir 'n vakansie, of net 'n wegbreek."