Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Ons gesin kuier graag in die Mosselbaai/Hartenbos omgewing. Dis ons nommer een keuse vir 'n vakansiebestemming!"
"Santos Express het nie beheer oor besoekers aan die strand nie, so stilte is nie gewaarborg deur die nag nie"
"Ons het gegaan om te rus. Buite seisoen is al die swembaddens en supertubes toe. Ons het meer op die strand geloop en gery om walvisse te kyk."
"Daar is baie om te sien en te doen en is 'n baie mooi deel van ons land."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Huis Gesellig"Dis is seker een van Mosselbaai se mees aangename gebiede."
"Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!"
"Min opsies vir vinnige etes en restaurante, maar steeds 'n baie veilige en rustige area. "
"Santosbaai is mooi, maar dit is niks buiten die gewone in vergelyking met ander strandareas wat ek aan gewoond is nie. Die Santos Express was fenominaal. "
"Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!"
"Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly."