Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Maak seker jy vat muskietgoed saam en moet nie in die aand rondloop nie, daar is wel leeus in die park op die stadium."
"Slaggate in die pad en die trokke wat steenkool vervoer is 'n nagmerrie. Kleiner dorpe is neste en baie gevaarlik."
"Wonderlike plek om 'n rustige vakansie by te spandeer, veral as jy van die natuur hou. "
"Belfast het baie aandag as dorp nodig. Strate ook sleg. Pragtige ou geboue is verwaarloos. Dit so lekker sentraal geleë. Ek dink met die nodige opknapping is dit 'n wonderlike oornagplek."
"It's a lovely place, very adventurous and it's nature at its best. I love it, my kids enjoyed it as well, just away from a lot of amenities, but that's another good thing about the place, you just disconnect from the busy city. "
"Beautiful town with lots of old world charm. This is an absolute must see with all its beautiful and interesting attractions."
"Hier sien 'n mens God se Skeppingswerke, dis die sesde keer wat ons Graskop besoek en elke keer bring ons vriende of familie om hulle die mooiste plekke in ons land te wys."
"Oulike dorpie, ons weet nie genoeg van die interessante dorpies in ons land nie. "