Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"'n Pragtige dorp met baie besienswaardighede, maar té warm in die somer."
"Pragtige dorp met baie interessante restaurant en kuier plekkies. Natuurlik wil mens die omliggende omgewing en watervalle besoek, dis 'n heerlike vakansie en/of wegbreek bestemming!"
"Fantasties vir 'n rustige wegbreek, naweek of langer! Jy sal vir seker uitgerus terugkeer huis toe nadat jy die rustigheid gaan soek het in die bos, met baie diere wat op jou stoep kom kuier en hello sê! As gesin gaan ons vir seker op 'n gereelde basis wegbreek Marloth toe!"
"Awesome, pragtige natuurskoon in die bosveld. Netjiese geriewe, restaurant, water park. Baie diere!"
"Awesome destination. Were privileged to see many animals. Excellent service by the security company! Even assisted when one of our team got lost to bring them to our home. Only found the people (not visitors), very grumpy and unfriendly!"
"Marlothpark is verrassend. Die opset van die park is, jy bly in n bosserige omgewing. Winkels en vulstasie is daar. Ons het baie verskillende diere gesien. Soms hoor jy die gebrul van 'n leeu."
"Amazing River view restaurant is 'n groot moet op almal se lys wanneer Marloth Park besoek word."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Burnie's Cottages"Pragtigste, skoonste dorp wat ek in 'n Lang tyd gesien het."
"Besoek gerus African Elephant restaurant. Beste kliëntediens wat ek in 'n lang tyd ontvang het. Die kos was heerlik!"
"Nie baie tyd gehad om rond te loop nie, maar dit wat ons gesien het was baie mooi."