Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Sal dit hoogs aanbeveel. Die winkels en curios voldoen aan ons vereistes. Sal beslis weer kom."
"Marloth Park is unique. It's wonderful to be surrounded by free-roaming wildlife. We will be back!"
"Heerlike dorp om in te kuier. Vriendelike inwoners. Baie om te doen en te sien! Naweek heeltemal te kort."
"Dit is 'n lieflike dorpie. Net jammer dat die steenkooltrokke deur die dorp moet ry. Dit sou ideaal gewees het as hulle 'n ompad kon maak vir die trokke om sodoende die dorpie beter te bewaar vir toeriste."
"Many things to do from browsing shops, eating delicious food, viewing birds to tranqual fishing."
"Ons gaan altyd Marloth toe vir my en my man se wegbreek. Dit is een van ons gunstelingplekke. Veilig,in die bos, stil en daar is baie diere."
"Die eerste keer wat ons Secunda besoek en ons was mal oor die plek met al sy oulike winkels."
"Nou nie regtig 'n plek om vakansie te hou nie, maar tog lekker sentraal om die omgewing te verken."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Bietjie slaggate in die paaie maar nou ja, waar is daar nie? Mbombela is immers 10 000 keer netjieser as baie ander plekke wat ek al besoek het in SA."
"Now because of the rain the road to the house was bad, because using a small car like a Corolla. "
"Lekker dorpie en baie klein. Behalwe vir die restaurant, is daar nie veel te doen nie, maar kan 'n dagrit voorstel na Graskop-Sabie om die natuurskoon te beleef."
"Everyone was very friendly, restaurants were fine (we had to eat out a lot due to the state of the house), roads would have been a challenge in a low car, but fortunately, we had a 4x4."
"Die dorp het sy glans verloor - menige eetplekke is ook redelik duur. Swaarvoertuig verkeer deur die dorp doen ook afbreek aan die atmosfeer."