Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Butterfly House

"Meer aandag kan dalk aan die paaie gegee word."

Barberton, Mpumalanga

Eagle's Nest

"Lieflike dorp met soveel geskiedenis en 'n ontdekkingsreis sonder end."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Moenie die watetvalle mis nie, Hazyview het meer as wat 'n mens nodig het."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Semi Soet

"Net wat 'n mens van so 'n klein dorpie kan verwag. Die voëltjies was min hierdie jaar!"

Marloth Park, Mpumalanga

Bush Cabana

"Ek lief Marloth park. So rustig en mens voel sommer naby aan jou skepper om so in die bos te kan sit en natuur te kan aanskou. "

White River Country Estate, Mpumalanga

Pinehurst Place

"Baie netjiese plek, toegang tot die estate se geriewe is 'n pluspunt! Gholf, tennis, swembad, muurbal ens."

Dullstroom, Mpumalanga

Rueby's

"Dullstroom is 'n interessante dorp om oor 'n paar dae te verken. Daar is lekker eetplekke. En heelwat in die omgewing om te doen."

Sabie, Mpumalanga

BietjieSlaap

"Wie kan nou verkeerd praat van Sabie? Ons sien julle binnekort weer."

Dullstroom, Mpumalanga

Anglers Court

"Totaal verlief op Dullstroom!"

Sabie, Mpumalanga

Lew's View

"Baie te doen in en om Sabie, speel graag golf daar."

Belfast, Mpumalanga

Omnabella Guest House

"Baie rustig in Belfast"

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Oor algemeen 'n baie aangename toeristebestemming, daar moet miskien net gedink word om meer eetplekke na 17:00 oop te hou."

Marloth Park, Mpumalanga

Carolmarks

"Nice and quiet. Not for loud busy teenagers who want an exciting night life. "

Sonheuwel, Mpumalanga

Amigo's Bed & Breakfast

"Baie goeie ligging, naby alles."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Overrated and expensive. "

Lothair, Mpumalanga

De Oude B&B

"Lothair is a very small town with beautiful surroundings."

Marloth Park, Mpumalanga

Legacy (Seekoei 3295)

"Goeie opsie vir verblyf indien jy die Krugerwildtuin wil besoek."

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Sal sê hulle moet meer toeriste-aantreklikhede daar aanbring, want op die staduim is dit net 'n dorpie en dit het nie veel aantrekkingskrag nie. Vind geen baat daar nie. "

Sonheuwel, Mpumalanga

Impala's Rest

"Daar is baie opdraandes en draaie, maar dis 'n pragtige area en rustig."

Dullstroom, Mpumalanga

Crane Cottage

"Dullstroom bly 'n gesogte bestemming vir landelike wegbreke. Baie om te doen in die omtrek en heerlike restaurante en winkeltjies in die dorp."

Kwena Valley, Mpumalanga

Klipfontein Bushcamp

"Baie mooi omgewing, maar die R36 is uitmekaar gery deur swaar steenkoolvragmotors. Daar is meer slaggate as teerpad."

Sonheuwel, Mpumalanga

Cronje Cottage

"What a beautiful part of Nelspruit. The birds are spectacular and it feels as if you are near the wild."

Marloth Park, Mpumalanga

Pondokkie

"Marloth Park het dalk bietjie in die omgewing verander, maar die rustigheid om jou plekkie bly altyd 'n oase en rus vir jou siel."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

Lake Chrissie Lodge

"Dit is presies in die middel van nêrens, wat dit baie gerieflik maak vir oorslaap in die Oos-Transvaal."

Marloth Park, Mpumalanga

Butterfly House

"Die paadjies tussen die huise was op sommige plekke amper onbegaanbaar weens verspoeling."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"There are no malls in Graskop."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Op Die Berg

"'n Juweel! Ek kan nie wag om weer te gaan nie. 'n Paradys vir natuurliefhebbers en stappers. "

Marloth Park, Mpumalanga

Leopard Street Marloth Park

"Vriendelike mense en pragtige omgewing!"

Barberton, Mpumalanga

Old Coach Road Guest House

"Barberton het baie min opsies vir restaurante."

Page
Page 253 - Showing 7561 to 7590
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers