Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Sonskyn Vacation House

"Ons besoek nou al vanaf 1998 Marloth Park. Wat ons waargeneem het is dat daar baie minder diere in Marloth Park is, en dat die bedrywigheid vermoedelik daartoe bydra. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

Klipwagter

"A really special place and worth a visit."

Malelane, Mpumalanga

Tamboti House

"Sal maklik self soontoe verhuis."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"The roads are in a bad state which is a pity."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Baie veilige dorpie, te veel om te doen!"

Sabie, Mpumalanga

BietjieSlaap

"Pragtige omgewing. Toerisme kan baie beter ontwikkel word."

Hazyview, Mpumalanga

Mackers

"Besienswaardig en almal behandel mekaar met respek. "

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin 1 @ Lisbon Eco Lodge

"Soos altyd sprokiesmooi! Paaie het slaggate."

Marloth Park, Mpumalanga

Hie' So

"Marloth is 'n lekker plek!"

Dullstroom, Mpumalanga

The Gables Dullstroom

"Interessante horlosiewinkel. Lekkerste salami stick en droëwors beskikbaar."

Marloth Park, Mpumalanga

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

"Van die lekkerste bosvakansieplekke in die land! Beste waarde vir geld!"

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Kaapsehoop is 'n pragtige klein dorpie met baie karakter en baie mooi ligging met heelwat om te doen. Die kwaliteit van die restaurante is net nie so goed nie. "

Marloth Park, Mpumalanga

Eden @ Marloth

"Baie lief vir Marloth Park. Dit is werklik 'n mooi skoon plek en die diere is beslis spekvet, gesond en gelukkig."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Dis 'n "Bucket list"-bestemming."

Marloth Park, Mpumalanga

Sibongile

"Moeite werd om te reis tot hier. Rustig en asemrowend"

White River, Mpumalanga

Kwa Bhekizihambi Guest House

"Pragtige plek met baie besienswaardighede. Het dit baie geniet en sal beslis weer kom kuier."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Pragtig, asemrowend."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Forellenhof Guest Farm

"Goeie area om 'n paar endemiese voëlsoorte by jou lewenslys te voeg. Die dorp is ook besig om gereelde naweekvermaak vir toeriste te organiseer. Baie mooi omgewing wat verskeie verskillende biome verteenwoordig. Die verskillende seisoene bied elkeen sy eie bekoring. "

Marloth Park, Mpumalanga

Erdvark 3950

"Lekker plek en die wild wat mens daar sien is fantasties. "

Dullstroom, Mpumalanga

Van de Poll Huis

"Pragtige dorp met baie om te doen en sien. Ons sal beslis weer teruggaan."

Graskop, Mpumalanga

Kloofsig Holiday Cottages

"Graskop is goed geleë as jy die laeveld wil besoek met baie gerieflik restaurante, baie naby aan die "Gods window" / panorame roete."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Daar is baie om te sien en te doen om kinders besig te hou. "

Marloth Park, Mpumalanga

Absolute Safari Guest Lodge

"Marloth Park is die ideale vakansieverblyf vir natuurliefhebbers. Dis ook baie naby aan die Kruger Wildtuin so mens kan maklik 'n besoek daar gaan aflê. "

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Baie lekker, sien baie diere. Ons het dit vreeslik geniet!"

Page
Page 283 - Showing 8461 to 8490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers