Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Dis 'n belewenis so saam die diere tussen die huisies veral vir die kinders. Heerlike klimaat, naby aan die hek van die Wildtuin en die winkelsentrum in Marloth Park voorsien die nodige. "
"It's beautiful, lots of activities around and the mountain view is stunning."
"Dit is sentraal en baie gerieflik. As jy 'n natuurliefhebber is en hou van stap en foto's neem, is Sabie net die plek vir jou. "
"Cute little town. Felt like we were in a fairy tale! Everything was fantastic. I have to put in the down side, the local Spar is not very friendly. We were there a few times, not a single smile. But I suppose every good has a little bit of bad. Sabie is really the place to go when you need to get away! Be sure to go to the info office and get friendly, free service and a map of all the lookouts and nice things in and around Sabie. "
"Hazyview is opwindend. Daar is soveel om te doen. Ons was al menigte male in Hazyview en sal weer gaan. "
"Pragtige plek. Was aangenaam verras. Uitstaande koffiekroeg/restaurant ontdek met wonderlike koffie. Pragtige gebou omskep in kamerwinkeltjies. Moenie misloop nie!"
"Barberton has such a rich history of our mining years and lovely museums and are all well preserved. The Geotrail is also a big attraction, as well as the beautiful climate and plant life, Barberton is also not far from Nelspruit, Sabie and White river. Barberton is a lovely small lowveld town with a very rich history and worth exploring."
"Panorama Roete - uitstekend. Baie te sien en heelwat te doen. Ek het 2x 5 & 8-jarige seuns goed besig gehou oor 'n naweek daar. Beveel dit aan vir enige iemand!"
"Baie oulike winkels en restaurante. Goed geleë in terme van die wildtuin en panorama roete."
"Ideale aftree vakansiedorp. Tussen die diere en teen die wildtuin. Het reeds n erfie daar aangeskaf vir n baie goeie prys vir aftrede. Waar gaan mens n 2000vkm erf in so mooi area kry vir die pryse - net in Marloth! Ek dink Marloth is onbekend aan mense, dit bied BAIE meer waarde as die wildtuin self ten opsigte van verblyf."