Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Sabie is nog steeds die beste bestemming om te bly. Sal weer daar oorbly en ry tot waar die besienswaardighede is!"
"Kaapsehoop is a town full of history and it feels as if time stood still - it is like being in a fairytale little town. I lost my heart in Kaapsehoop and to the wild horses."
"By Marloth Park voel jy rustig en is in die middel van die bos met die nodige winkels en restaurante. Alles wat jy nodig het is beskikbaar daar. Jy het ook 'n keur van watter hek by die Krugerwildtuin jy wil ingaan aangesien Marloth tussen Krokodilbrug en Malelane geleë is. "
"Wakkerstroom is 'n onontdekte juweel. 'n Voëlkyker se paradys en glad nie te ver van Jhb en Pta af nie."
"Ongelooflike mooi deel van die land, net jammer Pelgrimsrus het agteruit gegaan."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Khayalami Lodge"Nelspruit is known for the most beautiful scenery and the beauty of nature at its best - it won't disappoint. "
"Pasop vir die paaie om die park, die paaie langs die Kruger Nationale Park se heining is vreeslik sleg en ek beveel eerder 'n 4x4 aan. "
"Good destination for tourists wishing to explore a most beautiful part of South Africa."
"Hazyview beskik oor als wat mens benodig ten opsigte van 'n inkopiesentrum en verskeie restaurante. "
"Baie oulike winkeltjies en die eetplekkies wat ons besoek het, baie goed en die mense is sommer baie vriendelik."
"Net na die reënseisoen is dit asemrowend met als wat groen is!"
"I take every possible opportunity I can to go to Dullstroom and the surrounding area."
"Fantastic tourist destination, clear to see why it is so popular!"
"Baie mooi dorpie om weg te breek uit stad uit. Dit is net baie ver geleë van enige stad/lughawe/nasionale roete af."
"If I were to plan the same route again I would make my base in Sabie as we would be able to visit all the sites we covered by travelling to different places each day without any problem, and return each night to Sabie."